LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Cotte The Manor House | LekkeSlaap
+16

La Cotte The Manor House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Uitkyk-straat 550, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Cotte The Manor House bied verblyf in 'n gastehuis in Franschhoek. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Kaapse Wynlande kan verken.

Verblyf word in 8 gastekamers en 1 suite gebied. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, gratis WiFi, haardroërs en ander geriewe in.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea, 'n verhitte swembad en veilige parkeerplek.

La Cotte The Manor House is naby die hoofstraat en word omring deur lowerryke wingerde en berge. Die gastehuis dus met asemrowende uitsigte vanuit byna elke vertrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Bo Uitkyk-straat 550, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Uitkyk-straat 550, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d522b0eb1c340e39735499670891012c528c91251a6b7f10997f6dd3b7c47b94d2c9f89a1cb77826b488bd152ebe79b3cd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (plek vir 2) 550 Upper Uitkyk Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.905811222397 19.122059137055
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!