La Cotte Orchard Cottages
2 resensies
Lodge
- Kapasiteit: 32 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bo Uitkykstraat 550, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Cotte Orchard Cottages bied bekoorlike eenhede en is in die historiese dorp Franschhoek geleë. Dié perseel het 'n prentjiemooi uitsig op die berge en wingerde in die verte.
La Cotte Orchard Cottages beskik oor 4 chalets wat slaapplek het vir tussen 2 tot 6 gaste. Die chalets het 1 of 2 slaapkamers met 'n en suite-badkamer of 'n privaat badkamer. Elke kothuis is het 'n kombuisie wat goed toegerus is, 'n leefarea met ondervloerse verhitting, 'n kaggel en lugversorging.
Sommige chalets het 'n privaat plonspoel. La Cotte Orchard Cottages is ideaal geleë naby die gewoel van die hoofstraat en net 'n entjie se ry vanaf verskeie wynplase om wyn te gaan proe in die gedeelte van die Kaapse Wynlande.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 2 resensies vir La Cotte Orchard Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ligging
- Bo Uitkykstraat 550, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Gaste dink La Cotte Orchard Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 32 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bo Uitkykstraat 550, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom