Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Cruize Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Moramorake Franz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 19 resensies vir La Cruize Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Kenosi M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kenosi M
Besigheidsreis

Great value for money.

Great stay all round, rooms are clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cruize Guest House se terugvoer

Thanks, hope to see you again.

La Cruize Guest House
Elmo B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo B
Enkelreisiger

Kamer netjies en waarde vir geld.

Jammer dat die dorp nie water gehad het nie, maar die verblyf by La Cruize Guest House was netjies en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cruize Guest House se terugvoer

Baie dankie Elmo, ons waardeer dit baie.

La Cruize Guest House
Marina C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina C
Enkelreisiger

Gemaklike verblyf.

Die eenheid was skoon en is redelik sentraal geleë. Water is 'n probleem in Welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ilse S
Gesin met tieners

Skoon en gerieflik.

Die kamers was skoon en netjies, maar die tuin lyk verskriklik. Die water wat heel nag af is, is 'n probleem. Ek sal beslis die enkelkamer vir niemand aanbeveel nie. Daar was ook nie genoeg koppies en handdoeke in die kamers nie. Daar was geen komplimentêre toiletware nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francis U
Gesin met tieners

Moenie daar bespreek nie.

Daar was geen WiFi gewees nie. Net 1 van die ligte in die kamer het gewerk. Swembad was vuil en stink vreeslik. Het 20 minute buite die gastehuis gewag terwyl die opsigter binne braai. Vuilgoedsak het voor ons kamers gelê. Nooit verwyder terwyl ons daar gebly het nie. Foto's is glad nie hoe die plek lyk nie. Moet nie hier bespreek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke dag skoongemaak.

Julle moet asb. die mense wat bespreek in kennis stel dat daar nie water beskikbaar is nie, dit is vreeslik ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco S
Enkelreisiger

Ek kon doen wat ek moes doen.

Die kamer lyk glad nie soos in die prentjie nie, dis baie kleiner - dit het my laat giggel omrede ek so cheap is. Die kamer het soos wim/skoonmaakmiddels geruik - oordonderend maar skoon. Geen lig in die badkamer nie. Die jong dame wat my gehelp het was vriendelik en daarom het ek maar besluit om aan te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cruize Guest House se terugvoer

All in all, thank you for your stay. Your opinion has been duly noted and therefore, advise you to make in-depth deliberations about your stay and what features you noticed prior to your booking.
As it stands, we will try everything in our power to maintain the standard and reputation of our Entity by taking notes and allowing constructive criticism in order to embark on going the extra mile as this was not a bad choice for Standard Single Room and value for money.

La Cruize Guest House
Ruschka J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruschka J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic - home away from home.

We absolutely loved our stay. The pool, which was the main attraction during the heatwave, was a blessing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewert S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ewert S
Enkelreisiger

Lekker vir 'n oorslaap.

La Cruize het 'n paar netjiese kamers, maar die instandhouding kan beter. Dit kamers is skoon. Die water in die area was af vir herstelwerk die naweek wat ek daar oorgeslaap het. La Cruize het my vooraf gekontak om my daarvan in kennis te stel. Water is voorsien in 'n emmer en ek is dadelik in kennis gestel toe die water herstel is. Baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cruize Guest House se terugvoer

Baie dankie Ewert, ons waardeer dit.

La Cruize Guest House
Marietha M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha M
Enkelreisiger

Ek het 2 nagte oorgeslaap.

Enkelreisiger. Die eenheid is klein maar het alles wat nodig is vir 1 persoon. Daar was nie 'n mikrogolfoond en eetgerei in die eenheid nie, maar dit was beskikbaar uit die hoofgebou as ek sou vra daarvoor. Baie stil en rustige area. Gerieflike matras. Skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Enkelreisiger

Netjies, skoon en alles wat jy nodig het vir een nag se verblyf.

Aangename ervaring. Kamer is skoon en netjies. Sal weer van La Cruize gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cruize Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons waardeur u terugvoering

La Cruize Guest House
Rory T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory T
Enkelreisiger

Very peaceful, friendly and clean.

A pleasure to deal with Frans and his wife - will definitley stay again and recommend to other travellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cruize Guest House se terugvoer

Thank you very much, Rory, hope to see you soon.

La Cruize Guest House
Mariëtte J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte J
Enkelreisiger

Gemaklik, gerieflik en rustig.

Alles was soos beskryf op website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cruize Guest House se terugvoer

Thank you very much Mariëtte for utilising our services, hope to see you soon.

La Cruize Guest House
Frans M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans M
Enkelreisiger

Wonderlike en rustige plek om te bly.

Aangename en vredevolle verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charles K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer klein vir prys.

Kamer is netjies en skoon, maar nie die waarde werd om soveel te betaal vir 'n kamer van ongeveer 16 vierkante meter nie. Swembad is groen, nie mooi soos in foto's nie. Dame wat ons ontvang het was nie baie gasvry nie. Ontvangs het gejaagd gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cruize Guest House se terugvoer

Your concerns regarding your reception have been duly noted ,and the other aspect that you raised regarding our standard Queen sized room has been blown out of proportion and overstated but frivolous,this Establishment is an approved undertaking by a whole number of Booking Platforms Preferred by aspirant Guest who have not in recent shared a negative experiences at this place,the size of the allocated room deserves the rate allocated per person per night as absolutely market related, equitable,fair and value for money,we are however as management not deterred by any construct criticism for us to improve on our services and therefore ensure that exceeded expectations are realised by all our Guests in that regard, consequentially the Pool issue was duly under post winter Impacts and management is duly working tirelessly to prepare the Pool to be conducive for swimming as the season for pool experience have not yet been fully appropriate for Swimming because of the constant weather conditions changes lately
Thanks for Bringing all this matters to our attention to improve on our endeavour to provide exceptional services but the fact is ,not every Establishment will always
have the attributes of fairly scoring review results in every Booking experience and own personal view that are subjective to negativity in every situation that you can come face-face with and lodging a substantive opinion per your preferences is the most intriguing characteristic of man in every selective situation, however be as it may we are certainly open for fairly constructive criticism not some kind of a situation of depicting our Property in a bad light,but do regard as the other key elements that would enhance Improvement into the future but overall all our Rooms have same quality and value in accordance with the regulatory compliance and framework

La Cruize Guest House
Ewert S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ewert S
Enkelreisiger

Kamer was skoon en netjies, maar die instandhouding is nie goed nie.

Alhoewel die kamer skoon en netjies was, was die tuin en die swembad in 'n baie slegte toestand. Die swembad is net halfvol en groen. Die gras was lank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cruize Guest House se terugvoer

Thanks Ewert for your concerns.
Presumably as we speak while responding to constructive criticisms in order to remedy some point that requires attention to improve on our current state into an outstanding guest experience.
The grass issue and the pool perfectly attended for your Information, thanks again for your peaceful stay at La Cruize Guesthouse.

La Cruize Guest House
Dirk S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk S
Enkelreisiger

Kamer en geriewe was netjies en skoon.

Dit was vir my gerieflik vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cruize Guest House se terugvoer

Dis 'n plesier, dankie en sterkte.

La Cruize Guest House
Mari V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari V
Besigheidsreis

Gerieflike slaapplek vir 'n vinnige stop in Welkom.

Die eenheid is skoon en netjies en eg aan die foto's wat gelys is. Verwelkoming was ietwat verward, ek't 'n oproep van 'n man gekry wat in gebroke Afrikaans wou weet hoe laat ek sou arriveer, toe ek aankom teen die tyd wat ek gesê het, moes ek bel vir iemand om die hek oop te maak, dit is toe gedoen en ek is verwelkom deur 'n vriendelike dame met 'n bitter beperkte Engelse woordeskat, vrae kon nie regtig beantwoord word nie en ek is maar aan my eie genade oorgelaat. Met uitklok was niemand daar nie en ek moes toe maar self uitpluis dat sleutels in die posbus gelaat moet word. Algeheel is die plek pragtig en veilig, maar meer aandag kan geskenk word aan hoe interaksie met gaste hanteer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cruize Guest House se terugvoer

Met dank kennis geneem.

La Cruize Guest House
Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janssensstraat 39, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669a084c5bd6f40ff3354ee5db84f1651943d228d39a11233c5d1725e5139f6e479703eab2fac98fb8d5f5c06225dab0807b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 39 Janssens Street Dagbreek 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.959500238279 26.7379212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem