La Cruz Guest House
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Janssenstraat 39, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 380 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
La Cruz is 'n ekslusiewe, luukse gastehuis in Welkom wat in 'n stil tuin net 'n paar minute vanaf Welkom se winkelsentrums geleë is. Die gasvrou het 'n warm en hartlike atmosfeer geskep en haar persoonlike aandag aan detail is oral sigbaar. La Cruz is perfek vir gesoute sakereisigers, toeriste en sportspanne.
Dié gastehuis het 3 stylvolle en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang wat uitkyk oor die tuin en die swembad. Daar is lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en tuisgebakte koekies in elke kamer. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
La Cruz het 'n pragtige stoep- en swembadarea buite waar ontbyt bedien word. Aandete is beskikbaar, mits dit vooraf gereël is. Die stoep- en swembadarea het 'n lekker atmosfeer wat jou sommer dadelik sal laat tuis voel. Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Janssenstraat 39, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink La Cruz Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Janssenstraat 39, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom