LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Cruz Guest House | LekkeSlaap
+19

La Cruz Guest House

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir La Cruz Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anelda L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda L
Gesin met tieners

Goed vir die siel.

Die ontvangs en hulp was vriendelik. Die kamers gemaklik, skoon en mooi. Ontbyt was wonderlik en daar word aandag gegee aan detail. Ek sal mense na La Cruz aanbeveel sonder huiwering.

La Cruz Guest House's terugvoer

Beste Anelda,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor La Cruz Gastehuis en sy personeel. Dit is 'n plesier vir ons om na die versorging van ons gaste se behoeftes, in die beste manier wat ons kan, om te sien. Hoop om julle gou weer te sien!

Groete,
Estelle

La Cruz Guest House
Thabo L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is very clean and comfortable.

The staff is warm and welcoming.

La Cruz Guest House's terugvoer

Dear Thabo,

Thank you for your review and for choosing La Cruz Guest House. I'm happy that you enjoyed your stay and I'm looking forward to having you again as a guest.

Kind regards
Estelle and Precious

La Cruz Guest House
Vanaf R1 270
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 270
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 270
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janssenstraat 39, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7149f315def6668825cd01953a6c0aee40c73f82db61a639e8dc54abafd1aeea50daa199d199b162f020346d8e1b9f38f1f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 270  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 39 Janssens Street Dagbreek 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.9595 26.7379399
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!