Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dique

Woonstel 2
Vanaf
Vanaf R3 200
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Woonstel 2 het 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n privaat balkon en 'n volledige badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Dié slaapkamers deel 'n badkamer. Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitarea met DStv en 'n balkon met 'n gasbraai. Die kombuis is met 'n dubbel-yskas, vrieskas, gasstoof en -oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, ysmasjien en yskassie toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea en sitarea met DStv, 'n balkon, 'n gasbraai op die stoep, 'n Weber op die dek en 'n houtbraai agter die gebou.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs 6 gaste per eenheid.

Gebruik asb. die plafonwaaiers met 'n afstandbeheer.

Hou die afstandbeheer vir die laserstraalsekuriteit op 'n veilige plek.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Rook is verbode in die eenheid, gaste kan slegs buite rook en mag nie stompies rondstrooi nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet met aankoms betaal word.

Daar is 'n daaglikste minimumskoonmaakfooi van R100 per eenheid. Die fooi kan aan Rosemary, die huishulp betaal word.

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Gaste moet asb. hul eie toiletware, swartsakke, skottelgoedwasseep, waspoeier en versagter saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 3
Vanaf
Vanaf R3 200
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Woonstel 3 beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningrootte-bed, 'n privaat balkon en 'n volledige badkamer. Die tweede het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die twee slaapkamers deel 'n badkamer. Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n kroeg, eetarea, sitarea met DStv en 'n balkon met 'n gasbraai. Die kombuis is met 'n dubbel-yskas, vrieskas, gasoond en -stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, ysmasjien en yskassie toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea en sitarea met DStv, balkon, gasbraai, en 'n houtbraai agter die gebou.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs 6 gaste per eenheid.

Gebruik asb. die plafonwaaiers met 'n afstandbeheer.

Hou die afstandbeheer vir die laserstraalsekuriteit op 'n veilige plek.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Rook is verbode in die eenheid, gaste kan slegs buite rook en mag nie stompies rondstrooi nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet met aankoms betaal word.

Daar is 'n daaglikste minimumskoonmaakfooi van R100 per eenheid. Die fooi kan aan Rosemary, die huishulp betaal word.

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Gaste moet asb. hul eie toiletware, swartsakke, skottelgoedwasseep, waspoeier en versagter saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deal-laan 2443, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d779fb3b45b12254597c08dc1059ab0137b967dd97e2cd83203b0f267bbe681b6b02af6f64e5b189c9fa1f9966c33470130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 2443 Deal Avenue Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-14:00 09:00 -30.892521275202 30.346874892711
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem