La Domain 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Domain 3 is 'n selfsorgwoonstel in Manaba Beach, aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié streek het verskeie goue strande, strandmere, klipgrotte, grasagtige hange, warm Indiese Oseaan, sonskyn-weer, subtropiese woude en plantegroei wat klomp besoekers lok.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Dié slaapkamer het ook 'n skuifdeur wat na 'n balkon lei met asemrowende uitsigte. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoeltjies, asook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Die leefarea lei via 'n skuifdeur na die balkon met 'n patiostel en 'n gasbraai.

Slaapplek

'n Bespreking by La Domain 3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Domain 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false