LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Domain | LekkeSlaap
+52

La Domain

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir La Domain
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mari S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik.

Wonderlik, goed toegeruste en skoon eenheid. Daar is werklik moeite gedoen om ons vakansie so lekker moontlik te maak. Die inligting oor die omgewing was uit die boeke en het gesorg vir interessante ekskursies. Baie dankie Hanlie.

La Domain's terugvoer

Mari
Baie dankie vir die goeie kommentaar, ek waardeer dit baie.
Dit is aangenaam om netjiese gaste soos jul te ontvang. Julle is altyd welkom om by La Domain tuis te gaan.
Groete
Rahnier en Hanlie

La Domain
John A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A spacious, comfortable apartment with good sea views.

We found the three bedrooms and two bathroom apartment to be spacious and well equipped. The large patio/balcony has good sea views.

La Domain's terugvoer

Thank you John, for the good review.
It was nice to have kind and neat guests like you.
You and your guests are always welcome.
Kind regards,
Rahnier and Hanlie

La Domain
Werner L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L
Gesin met tieners

Fantasties.

Dis 'n baie netjiese woonstel, baie ruim en goed toegerus met al die nodige goed vir die kombuis insluitend 'n skottelgoedwasser. Die patio is ook baie groot en meeste van ons tyd tuis is daar deurgebring. Twee toesluit motorhuise is baie handig vir die strand goed om sommer daar toegesluit te word en nie op en af woonstel toe gedra te word nie en natuurlik vir die extra veiligheid van jou motors. Die buite stort langs die garage is ook baie handig as jy nie kon afspoel by die strand nie en kan sand vry wees voor jy woonstel toe gaan. Dit het n pragtige uitsig oor die see, sommer vanuit jou bed uit die hoof slaapkamer. Daar is verskeie klein strandjies sommer baie naby, veral met klein kindertjies waar jy bietjie branders, sand en rotse vir klein vissie en krap vang met 'n net in een het sonder om 'n hoofstrand te besoek. Sal beslis weer daar bly en dit hoogs aanbeveel vir vriende en familie.

La Domain's terugvoer

Baie dankie Werner, vir die goeie terugvoering.
Julle is meer as welkom om weer te kom.
Dit is 'n plesier om netjiese gaste, soos julle, te kon hê.
Groete, Rahnier en Hanlie Gouws.

La Domain
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 63, La Domaine 7, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNmQ5OTYxLTcxMzItNDg2YS1iNmEzLTU0NTUxZDVmODNkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 63 Queen Street 7 La Domaine, Manaba Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.852776670688 30.380816906691
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!