LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Domain | LekkeSlaap
+52

La Domain

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
La Domain
Selfsorg
Huisreëls

'n Ekstra R1500 sal gehef word op besprekings van minder as 4 nagte.
Die tarief geld slegs vir 6 gaste.
Die tarief vir ekstra gaste beloop R300 per persoon per dag.
Die eenheid het slaapplek vir maksimum 8 mense.
Indien die bestuur agterkom dat meer mense die eenheid bewoon as waarvoor daar bespreek is, sal jy en jou geselskap die eenheid moet ontruim en jy sal verantwoordelik gehou word vir die toepaslike fooi.
Die skoonmaker is slegs verantwoordelik vir die skoonmaak van die eenheid. Hulle sal nie skottelgoed was, die beddens opmaak, wasgoed doen of enige iets anders nie.
Skoonmaakdienste is slegs beskikbaar van Maandag tot Vrydag en nie oor naweke of openbare vakansiedae nie.
Gaste moet 'n kopie van die bevestigingsbrief by hul hê om in te kan klok.
Geen troeteldiere van enige soort word toegelaat op die perseel of in die eenheid nie. Indien jy nie die reël gehoorsaam nie, sal jy die troeteldier van die perseel moet verwyder en jy sal 'n boete moet betaal.
Rook is wetlik verbode in die eenheid en indien jy of jou geselskap in die eenheid rook en die eenheid dan skoongemaak moet word, sal jy 'n boete moet betaal.
Jy sal persoonlik verantwoordelik gehou word vir die koste van herstelwerk of vervanging van goedere weens skade of verlies in die eenheid of van sy inhoud. Jy en jou geselskap is verantwoordelik vir die betaling van enige ekstra gelde wat gehef mag word tydens jou verblyf.
Let asseblief daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito nie gehef word vir hierdie doel nie.
Teken asseblief die vrywaringsvorm wanneer jy inklok.
Geen oop vure van enige soort sal toegelaat word vir braai op die balkon nie. Oortreders van die reël sal 'n boete van R500 moet betaal.
Slegs die gasbraai, wat deur die eienaar voorsien word, word toegelaat.
Die braai-area moet deur gaste skoongemaak word en dit moet onder by die buitekraan skoongemaak word, nie in die eenheid nie. Jy kan versoek dat die skoonmakers, Rebecca of Derec, die braai skoonmaak teen 'n klein ekstra koste.
Geen vuurwerke word toegelaat nie. Oortreders van die reël sal 'n boete van R500 moet betaal.
Geen wasgoed of handdoeke mag oor die balkonreling gehang word nie.
Slegs 2 motors per eenheid word toegelaat in die kompleks se parkeer-area.
Gaste moet asseblief nooit in enige ander eenheid se parkeerplek parkeer nie. Gebruik toesluitmotorhuis nommer 7.
Slegs sleepwaens wat klein genoeg is om in die sleepwa-parkeerplek aan die noordelike kant van die kompleks in te pas, word toegelaat.
Geen sleepwaens, karavane of bote word toegelaat in die besoekersparkeerplek nie. Dit is aan die suidekant van die kompleks.
Geen harde musiek word toegelaat nie. Hou asseblief die geraas tot 'n minimum, en moet asseblief glad nie raas na 23:00 nie.
Slegs toiletpapier mag in die toilet afgespoel word. Moet asseblief nie vreemde voorwerpe soos

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 800 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 63, La Domaine 7, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNmQ5OTYxLTcxMzItNDg2YS1iNmEzLTU0NTUxZDVmODNkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag(plek vir 6) 3 5 1 5 63 Queen Street 7 La Domaine, Manaba Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.852776670688 30.380816906691
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!