LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Felicita Boutique Self-catering Villas | LekkeSlaap
+240

La Felicita Boutique Self-catering Villas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir La Felicita Boutique Self-catering Villas
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Karin M - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besigheidsreis.

Netjiese plek en sal dit aanbeveel. Ons sal wel sê die geiser se water is te koud in die winter en die lig by die trappe moet aan wees, want mens kan niks sien nie en trap die trappies mis. Geen veiligheidsheining, wat vandag 'n moet is.

Gustav N - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Gustav N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veiligheidshek het nie gewerk nie.

Veiligheidshek buite werking en DStv het slegs beperkte stasies.

Norma S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place for tranquility.

We had a wonderful stay. Great place!

Kobus J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Gesin met tieners

Baie rustig en stil.

Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Marnus J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marnus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

La Felicita dring daarop aan om 'n fotostaat te maak van jou kredietkaart aan beide kante wat 'n groot nee is vir my. Die plek was ook baie vuil so ons sal dit vir seker nie aanbeveel of terugkeer nie.

Alindile P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alindile P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a superb weekend

If it was for me I would have extended the days. The place was excellent everything was amazing, I took so many pictures.

Maresa H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa H
Saam met vriende

Pragtige en veilige ligging! Uitstekende waarde vir geld.

Dit was 'n plesier om in so netjies en goed toegeruste eenheid tuis te gaan. Ons sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand!

Renatha H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renatha H
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Rustig, gemaklik en mooi.

Shaakirah J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaakirah J
Gesin met klein kinders

Absolutely lovely!

The place was clean, neat, secure and lots of open space for kids to play. It is my second time booking and I can't wait to book this coming December holidays again!

Jean V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Gesin met tieners

Home away from home!

We were greeted by your evening security guard (did not get his name, sorry). He was very helpful and polite and made us feel at home instantly. Our accommodation was so lovely, it really felt like home. We had everything we needed and wished we could stay longer. It feels like staying in the countryside, far away from the city's hustle and bustle (even though the nearest mall was like 10 min away). Even our Jack Russel, Miley, was impressed! She loved her garden with the squirrel smells (but she could never find them). Thank you!

Shaakirah J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaakirah J
Gesin met klein kinders

Absolutely beautiful, stunning location and surroundings.

Beautiful stay! Loved it!

Vanaf
R2 024
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 024
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 024
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c39a57f1dd66bba08271491c29b856c2f28d7ad8e11a5d1ebd42110f6092ce577f9068d62d0cc65eadc986bb097031ca827?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 024  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 17 Stella Road Somerset West 7129 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.064127577257 18.855022389075
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem