by La Felicita Boutique Self-catering Villas | LekkeSlaap
+240

La Felicita Boutique Self-catering Villas

Spesiale Aanbod

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Aug 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 024 R1 417 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Felicita Boutique Self-catering Villas is in Somerset-Wes aan die voet van die Helderberg in die middel van 'n rits wynlandgoedere en gholfbane geleë, naby die kosmopolitiese Kaapstad. La Felicita is sowat 3 km van Lourensford Wynlandgoed en Vergelegen Wynlandgoed af.

Verblyf word in 'n rits gaste-suites, woonstelle en losstaande eenhede gebied, en elkeen is uniek versier en gemeubileer. Alle eenhede het lugversorging en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, asook 'n kombuis wat ten volle toegerus is. 'n Paar van die eenhede het 'n eetareas, stoep, of albei. Daar is 'n privaat badkamer met komplimentêre toiletware en 'n haardroër in elke eenheid. Handdoeke en bedlinne word voorsien.

Inkopies en middagete-pakkies kan op versoek afgelewer word. Gratis WiFi, 'n braai-area waar gaste saam kan weet, 'n tuin en seisoenale swembad is ook beskikbaar. Gratis, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan veerpyltjies speel, en die area is gewild onder gholf-, fietsry- en voetslaan-entoesiaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir La Felicita Boutique Self-catering Villas
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Felicita Boutique Self-catering Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 024
R2 024 R1 417
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 024
R2 024 R1 417
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c39a57f1dd66bba08271491c29b856c2f28d7ad8e11a5d1ebd42110f6092ce577f9068d62d0cc65eadc986bb097031ca827?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 024, nou Vanaf R1 417  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 17 Stella Road Somerset West 7129 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.064127577257 18.855022389075
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem