La Ferme Vive La Vie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Ferme Vive La Vie bied B&B en is in die buitewyke van Franschhoek geleë. Die gastehuis is ideaal naby verskeie landgoedere en historiese besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.

Daar is 4 individueel versierde kamers wat elk ’n koningingrootte- of koninggrootte-bed het, asook ’n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi, ’n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea bedien. Die gastehuis het ’n swembad en al fresco-kuierarea buite. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. La Ferme Vive La Vie is naby kafees, restaurante, sjokolade- en geskenkwinkels, wynlandgoedere en wynproe-venues.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Ferme Vive La Vie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za