Franschhoek Akkommodasie by La Ferme Vive La Vie | LekkeSlaap
+37

La Ferme Vive La Vie

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir La Ferme Vive La Vie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annelene J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met 'n baie vriendelike bestuurder. Ons sal vir seker weer by La Ferme Vive La Vie bespreek.

Dit was 'n wonderlike naweek in 'n pragtige dorp by 'n pragtige gastehuis. Die eerste dag het ons alreeds tuis gevoel. Die bestuurder van die gastehuis is baie vriendelik. Die kamer was baie groot, netjies en mooi. Ons sal in die toekoms weer julle mooi dorp besoek en gebruik maak van La Ferme Vive La Vie. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

La Ferme Vive La Vie's terugvoer

Beste Annelene

Baie dankie vir die verblyf wat julle by ons gedeel het, dankie vir die pragtige terugvoering, ons waardeer dit op reg en hoop om julle gou weer terug by ons te sien.

Groete
Peter & Vive La Vie Span

La Ferme Vive La Vie
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reservoirstraat 65, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1Wbf6F3qt2R0sazugaIHBOA6vMFQNcuWRqg6qRFcwiD5P4HIhx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 200  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 65 Reservoir Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.908677 19.128159
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za