La Ferme Vive La Vie

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
Kinderbeleid:
- Ongelukkig word geen kinders jonger as 18 toegelaat nie.

- Gaste moet vooraf reëlings tref indien hulle laat wil inklok.
- Uitkloktyd is voor 11:00.
- Rook is verbode in die huis.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 bedien.
- Gebruik die swembad op eie risiko.
- Parkering is op eie risiko (parkeerplek moet vooraf bespreek word).
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na La Ferme Vive La Vie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za