Franschhoek Akkommodasie by La Fermette Luxury Suite | LekkeSlaap
+8

La Fermette Luxury Suite

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Fermette Plaas, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Fermette Luxury Suite is op La Fermette Plaas in Wemmershoek geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die suite het 'n koninggrootte-bed en badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n stoep voor die suite waar gaste met 'n skemerkelkie kan ontspan.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by La Fermette Luxury Suite sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir La Fermette Luxury Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • La Fermette Plaas, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Fermette Luxury Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Fermette Plaas, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWUm6CAgUnOIOzDdBI4O5rLGlpTYKP1dNkK4nUZW8Sl8D9reiaS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 La Fermette Farm Wemmershoek 7691 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.869237332378 19.04437818045
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za