Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Grace Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir La Grace Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Louise V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Gesin met klein kinders

Adequate accommodation.

Spacious accommodation and well-equipped. Unfortunately, no wifi and guests must also bring their own bath towels which we didn't know. On arrival, the braai place was dirty!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes T
Saam met vriende

Was fantastic, felt safe at all times.

A nice welcome note to make you feel more special. Maybe a list of what is available in the house. No toilet paper on arrival. No wi-fi, which is very essential in the age of technology.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rayno A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, relaxing, peaceful.

We wanted a weekend away just to relax and that is exactly what we got. Will recommend La Grace to anyone that asks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik, ontspannend, rustig.

Ons wou 'n naweek weg hê net om te ontspan, en dit is presies wat ons gekry het. Sal La Grace aanbeveel vir almal wat vra.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clementine A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clementine A
Gesin met klein kinders

It was awesome, we had a wonderful time. The owners are such awesome people. I would definitely go again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudette K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette K
Gesin met tieners

Baie rustig.

Met opdaging was alles skoon en rustig. Ons hey dadelik this gevoel. Alles was op sy plek. Het ons baie geniet by die see en by La Grace Cottage. Vriendelike mense en bure om ons gehad. Sal dit aan enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regan K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Regan K
Saam met vriende

Perfekte plek vir wegbreek uit besige stadslewe.

Dis die perfekte wegbreek plekkie vir 'n naweek weg van die besige stadslewe, geniet die uitsigte van die berg terwyl jy die vars see lug inasem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemary C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rosemary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great relaxing stay.

Together with my husband and parents, we had a wonderful stay at La Grace cottage. Bring your own towels, otherwise the house had everything that was needed. We enjoyed the outside braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita Leonie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita Leonie S
Saam met vriende

Gerieflik, netjies en aangenaam.

Ek sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak. Die huisie is in 'n stil en rustige deel van Bettiesbaai geleë. Dit het alles wat nodig is en is ideale, gerieflike vakansieverblyf. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Ons het ons verblyf daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Grace Cottage se terugvoer

Baie dankie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Groete,
Heine en Karen

La Grace Cottage
Bianca M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M
Saam met vriende

Fantasties.

Dis 'n lieflike huis maar ongelukkig het ons valse inligting gekry. Bv. daar is geen strykyster nie, dis dstv kanale is baie sleg. Geen sportkanale nie. Hoofslaapkamer se deur kon nie toemaak nie. Baie goeie area, stil, rustig en geen klagtes van bure. Sal dit beslis aanbeveel aan enigeen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angunita C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angunita C

Beautiful natural views was fantastic.

The house is beautiful it's like your home away from home you immediately feel comfortable, the views is beautiful and the owners are so humble and nice would recommend this house to anyone. Thank you to the owners for your hospitality and friendliness.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig oor die natuurskoon, was fantasties.

Die huis is pragtig, dit is soos jou huis weg van die huis af: jy voel dadelik gemaklik. Die uitsig is mooi en die eienaars is so nederig en gaaf. Sal hierdie huis aanbeveel aan enigiemand. Baie dankie aan die eienaars vir julle gasvryheid en vriendelikheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kimberley B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberley B
Saam met vriende

Baie netjies en mooi omgewing.

Pragtige plek en die eienaars baie vriendelik. Baie dankie aan Heine en Karen dat jul ons as 'n groep vriende geakkommodeer het. Die huis is in 'n baie goeie toestand en dit laat jou dadelik welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather B
Saam met vriende

Awesome.

Le Grace cottage is a beautiful, cosy cottage. The cottage is neat and tidy. It's a great place for some time out of our busy lives. The owners are very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik.

Le Grace Cottage is 'n pragtige, knus kothuis. Die kothuis is netjies en skoon, 'n lekker plek vir 'n wegbreek van die besige lewe. Die eienaars is baie gaaf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre P
Saam met vriende

One word, nice.

This is a very nice house and all, but I think you guys should add an option of reason for your visit is it to be alone in silence, or maybe a group of young people wanting a nice weekend and if the visitors are young or old, as well as the amount of noise allowed with regard to music. So that both visitors and neighbours do not infringe on each others peace or weekend away. But overall it's a good place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

It was fantastic and I will definitely go there in future.

Efficiently equipped (which was totally unexpected) usually the bare basics are available. All round view of premises, would recommend this cottage to any group of 8, private and quiet perfect in winter and would be even more so in summer. The owners are warm and welcoming and this made the experience even better. Thank you for lending your piece of heaven to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Grace Cottage se terugvoer

Dear Charmaine
Thank you for the lovely feedback. We are delighted that you enjoyed your stay. Looking forward to hosting you again.
Heine and Karen

La Grace Cottage
Salome V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Saam met vriende

Comfortable and neat.

We really enjoyed our stay. The place is clean, comfortable and neat. Everything you need is there, including entertainment! It is definitely worth every cent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diedre A - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diedre A
Gesin met klein kinders

Fantastiese naweek!

Dankie Karen en Heine, La Cottage was ideaal vir 'n lekker wegbreek met familie. As jy instap word jy met netheid verwelkom, jy hoef niks te soek nie, tot die kinders kon vermaak word. Dankie julle vir julle vriendelikheid en nederigheid, ek sal definitief weer in die toekoms van La Cottage gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Grace Cottage se terugvoer

Dankie Diedre en Franklin vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete
Heine en Karen

La Grace Cottage
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxallisstraat 4719, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxZDAxZDRlLTUwMjYtNDVjOS1hOTQ4LTM4ZTY0NTMwMzVlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 4719 Oxallis Street Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.360126 18.8864829