Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Grace Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxallisstraat 4719, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

La Grace is 'n gerieflike drieslaapkamerkothuis in Bettysbaai, slegs 'n uur van Kaapstad af. Geniet die betowerende uitsigte oor die berge, die sonsondergange en die geluid van die golwe wat teen die rotse dreun.

Die huis bied gemaklike slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Daar is 2 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens en alle linne word voorsien. Daar is ook meer as genoeg stoorplek. Daar is een volledige badkamer en 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer.

Die huis is volledig toegerus om te verseker dat jy 'n ontspanne wegbreek kan geniet. Die leefarea het 'n TV met DStv-Access, 'n CD- en DVD-speler, en verskeie speletjies vir jou vermaak. Die eetarea het sitplek vir 6 tot 8 gaste. Daar is 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, potte, breekware en eetgerei in die kombuis. Geen harde musiek word ná 22:00 toegelaat nie.

Geniet warm somersdae onder die bome, by die strand of buite by die braai-area wat ook 'n klimraam het. As die koue bietjie knou kan jy snoesig langs die kaggel ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by La Grace Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir La Grace Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Oxallisstraat 4719, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Grace Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxallisstraat 4719, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxZDAxZDRlLTUwMjYtNDVjOS1hOTQ4LTM4ZTY0NTMwMzVlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 4719 Oxallis Street Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.360126 18.8864829