La Granja Game Farm
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 49, Heidelbergplaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
la Granja Plaas is op 'n wildplaas van 300 hektaar in die pragtige Laeveld, net buite Witrivier geleë. Die ligging is ideaal, 20 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 45 km van die Numbi-hek van die Krugerwildtuin af.
la Granja voorsien pragtige selfsorgverblyf waar jy kan ontspan en jou privaatheid geniet. Ons luukse kamers is toegerus met Jacuzzi's en 'n buitestort. Elke eenheid het 'n privaat braai-area.
Ons bied ruim, gerieflike selfsorgeenhede met koninggrootte-beddens en volledige en suite-badkamers. Gehalte-linne en -handdoeke word voorsien. Geriewe sluit 'n yskas, haardroër, tee- en koffiegeriewe, verhitte handdoekrelings, DStv, lugversorging, en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Tee- en koffiemaakgeriewe, asook gehaltetoiletware is beskikbaar.
Ons het 'n lapa en 'n wynkelder wat gaste vooruit kan bespreek. Voetslaan- en bergfiets word ook op die wildsplaas toegelaat.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Erf 49, Heidelbergplaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink La Granja Game Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 49, Heidelbergplaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom