La Gratitude Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Genestel in Pretoria se welige, skilderagtige voorstad van Eldoraigne, Centurion, verwelkom La Gratitude Gastehuis jou die rustigheid en hartlikheid. Verblyf word gebied in unieke, private kamers met en suite-badkamers.

Elke kamer het 'n hoflikheidskroeg, TV met M-Net, DStv, DVD-speler, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, badkamergeriewe en die kamer word mooi vir gaste voorberei.

Jou gasvrye gashere, Mollie en Doepie, nooi jou uit om die skoonheid en stilte van hulle trots en vreugde, La Gratitude Gastehuis te kom geniet, waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Gratitude Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 070 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]