Eldoraigne Akkommodasie by La Gratitude Gastehuis | LekkeSlaap
+16

La Gratitude Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir La Gratitude Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ray W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray W
Saam met vriende

Awesome.

Gasvryheid en vriendelikheid is awesome. Gerieflik en goed geleë. Die gastehuis is hoogs aan te beveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

Hospitality and friendliness awesome. Comfortable and well situated. I highly recommend this guest house.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

La Gratitude Gastehuis's terugvoer

Dear Ray,

Thank you for the feedback. We appreciate receiving feedback from our guests, many of whom become friends.
It really was great having you and your team as guests. The friendliness, jokes, easy going chats and gratitude of your group will not be forgotten. We are already looking forward to your next visit.

Regards,
Have a wonderful day. Doepie, Mollie & Team

La Gratitude Gastehuis
William S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, sentraal geleë en gasvrye bestuurders!

Ontvangs was vriendelik en drankies was aangebied met aankoms. Bestuurders het hulle altyd oor ons ontferm en raad gegee m.b.t. plekke om te besoek, roetes te volg ens. Ontbyt was altyd smaakvol, voldoende en die geselskap gepas. Kamers groot, netjies, skoon en modern gemeubileer. Ons sal sonder twyfel weer hier besoek aflê, baie langer bly, en dit graag vir ons vriende en kollegas aanbeveel. Baie dankie Mollie en Deopie vir ons aangename verblyf tydens ons besoek aan Gauteng.

La Gratitude Gastehuis's terugvoer

Beste Mnr & Mev Shand

Baie dankie dat u in u besige skedule tyd geneem het om La Gratitude Guest House en sy personeel te evalueer. Ons waardeer dit opreg.

Dit was vir ons 'n aangename voorreg om u as gaste te ontvang en te akkommodeer. U is enige tyd welkom as vriende van La Gratitude en ons waardeer dat u vir 'n kort tydjie meegedoen het aan ons reis om 'n tuiste weg van ons gaste se tuiste te skep. Ons sien met opgewondenheid en afwagting uit na die volgende episode van die La Gratitude/Shand reis.

Mag 2018 vir julle in jul persoonlike en korporatiewe lewens vreugde, vrede, liefde en voorspoed inhou.

Groete en 'n geseende dag.

Doepie, Mollie en Span

La Gratitude Gastehuis
Sonja B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

So tuis soos by jou eie huis.

Die kamers is baie ruim en die gasvrou en gasheer is baie behulpsaam en vriendelik. Mollie het ook ekstra goedjies in die kamer neergesit, soos 'n snytjie koek, wat ek gedink het baie bedagsaam is.

La Gratitude Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Sonja - ons waardeer dit opreg.

Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang en sien uit na julle volgende besoek.

Mag hierdie feesgety vir julle 'n ware Christusfees wees gevul met liefde, vrede, vreugde en geluk.

Mooi dag

Mollie

La Gratitude Gastehuis
Orpa J - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Orpa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby vir ons familiebesoek wat in die omgewing woon.

Baie vriendelike gasvrou, alles was skoon, netjies versorg. Lekker blyplek!

La Gratitude Gastehuis's terugvoer

Jammer vir die laat bedanking, maar baie dankie vir die terugvoer Orpa - ons waardeer dit opreg.

Ons sien uit om julle weer as gaste te ontvang.

Mag hierdie feesgety vir julle 'n ware Christusfees gevul met liefde, vrede, vreugde en blydskap wees.

Mooi dag

Mollie

La Gratitude Gastehuis
M S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, goed ingerig.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R1 070
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 070
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 070
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1012 Martha Pad, , Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZWY4ZjkxLTU3NjgtNGViOS1hMjY3LWNhZjA4M2NlODIxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 070  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 1012 Martha Road Eldoraigne Ext1 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.840649 28.157711
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za