La Gratitude Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Enkelkamers
Ontbyt.
Dubbelkamers
Ontbyt.
2-Enkelbedkamers
Ontbyt.
Belasting en Ekstras
Bepalings/Notas:
Kwotasies is slegs geldig vir 48 uur.
Bespreking is op eerste-gesien-eerste-bedien-basis.
Besprekings word bevestig sodra ’n 50%-deposito binne 48 uur van bespreking ontvang is.
Die balans is streng betaalbaar 2 dae voor die inklokdatum (EFT, bankdeposito, kredietkaart) of met aankoms (kontant of kredietkaart).

Rook is verbode in alle kamers.
Indien rook in kamers opgelet word, sal ’n 50% daaglikse enkeltarief-fooi betaal word om die kamer skoon te maak.
Gaste kan in die tuin/op die stoep rook.

Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Na 10:00 (sonder vooraf reëling) sal gaste ’n fooi gelykstaande aan 1 dag se tarief moet betaal.

Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
0 - 3 dae voor die inklokdatum, verbeur 100% deposito of 50% van die totale tarief
4 - 7 dae voor die inklokdatum, verbeur 25% van die deposito
7-13 dae voor inklokdatum, verbeur 10% van deposito
14+ dae voor die inklokdatum, word geen gelde verbeur nie.
Indien gaste nie opdag nie: volle tarief vir 1 dag.
Geen terugbetaling vir gaste wat voortydig vertrek nie.

Gaste wat na La Gratitude Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 070 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za