Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La La Dathel

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 16, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R765 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La La Dathel is in Colesberg en is die ideale stopplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Dit is naby die N1 en verskeie winkels, restaurante en ander geriewe wat Colesberg bied.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers elk met 'n privaat ingang. Die kamers het skoon linne en gemaklike matrasse.

Elke kamer het 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Die kamers het ook elk lugversorging, 'n TV met DStv, 'n waaier in sommige kamers en gratis WiFi. Tee, koffie, beskuit en ontbytgraan word voorsien.

Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar.

Die swembad bied 'n geleentheid om af te koel op die warm somerdae.

La La Dathel is kinder- en troeteldier-vriendelik. Slegs klein honde met maniere word toegelaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 80 resensies vir La La Dathel
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Stockenstroomstraat 16, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink La La Dathel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 16, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANw04heYcU9TYZS6Vxps1tDmGgfhtrGIQMtKn7GKQGQo4JlSmED?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 16 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721091471993 25.095045860852