La Loggia on Broadwood

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Loggia on Broadwood is in die hartjie van Umhlanga, net 'n paar minute van die strand, Gateway Theater of Shopping en Umhlanga-dorp af, geleë.

Verblyf word aangebied in 5 slaapkamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër en horlosieradio. Die boonste kamers het privaat seefront-balkonne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Geriewe op die perseel sluit 'n groot sitkamer, eetarea, tuin, swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek, see-uitsigte en WiFi.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Loggia On Broadwood gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false