La Luce 13

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Luce 13 is 'n selfsorgwoonstel in Manaba Beach. Die kompleks is 100 m vanaf die strand, asook 'n verskeidenheid kroeë en restaurante.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n platskerm-TV.

Die kompleks spog met 'n swembad en 'n gemeenskaplike braai-area.

Slaapplek

'n Bespreking by La Luce 13 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Luce 13 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false