LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Lucia 7 | LekkeSlaap
+15

La Lucia 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ypsilanti-laan 2, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 321 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Lucia 7 is 'n selfsorgvakansiehuis in Glen Ashley, Durban-Noord.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Daar is 'n groot onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin en die sprankelende swembad. Daar is ook parkeerplek in die dubbelmotorhuis met direkte toegang tot die huis, onder 'n dubbelmotorafdak en op die perseel.

Die huis het 'n elektriese heining, laserstraalsekuriteit, veiligheidshekke en 'n alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by La Lucia 7 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Ypsilanti-laan 2, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 321
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 321
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ypsilanti-laan 2, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a831be1585502492f6697d6a9a4be98e4e54829cdc9c5cee760359425e39fffc7f729bfad535a5cd02e8c70c675a78fcbf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 321  per nag (plek vir 6) 2 Ypsilanti Avenue Glen Ashley 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.7651184 31.0617718
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!