La Lucia Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Lucia Place is 'n gastehuis wat gerieflike, privaat verblyf met 'n puik ligging in La Lucia bied. Dit is naby die Gateway Winkelsentrum en 2 minute se ry vanaf die bekende Umhlanga-promenade, plaaslike strande en die Umhlanga "village". Dit is ook net 20 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe af.

Die gastekamers is versier met moderne dekor en is gerieflik en weelderig ingerig met daaglikse bederfies om die verblyf soos gaste se eie huis te laat voel.

Gemeenskaplike kombuisgeriewe is beskikbaar indien gaste self wil kosmaak, maar maaltye kan ook op versoek teen ekstra koste gereël word. 'n Eerlikheidskroeg is beskikbaar, asook gratis WiFi en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Gaste kan langs swembad of in die pragtige tuin ontspan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Lucia Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false