La Maison Bleue
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Melkbossingel 19, Myburgh Park, Langebaa, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Maison Bleue bied gasteverblyf aan 8 gaste in Myburghpark in Langebaan. Die eiendom bied 'n uitsig oor die gewilde sweefski-strand, Shark Bay, en dit is die ideale basis vanwaar die dorp se besienswaardighede verken kan word.
Oor naweke is slegs die hele luukse selfsorg-instansie as 'n geheel te verhuur. Daar is 2 personeellede wat op die perseel woon en beskikbaar is om gaste te help om die kombuis, met die braai en om kos voor te berei. Die villa word op 'n daaglikse basis gediens en skoongemaak.
Die luukse huis het slaapplek vir 8 gaste. Verblyf word in 3 individueel versierde slaapkamers gebied. Al die slaapkamers is op die eerste verdieping. Kamer 1 en 2 bied verblyf aan tot 3 gaste, en het elk ’n dubbelbed en ’n dagbed vir volwassenes. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en ’n groot balkon en bied ’n uitsig oor die binnehof. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en ’n privaat toilet, sowel as toegang tot ’n balkon. Kamer 1 bied ’n unieke uitsig oor die Langebaan-strandmeer. Al die slaapkamers het tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Kontinentale ontbyt kan vooraf gereël word teen R100 per persoon. Die gastehuis het 'n toegeruste, gemeenskaplike kombuis (gaste moet hul eie Nespresso-pods bring), waar gaste etes kan voorberei. Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n ingeboude kroeg en 'n opelug-uitkykdek bo die ruim kuierarea. Die onderste kuierarea spog met binnebraaigeriewe/’n leefarea/eetarea en dit lei na 'n stoep met 'n pizza-oond, 'n 10 m-swembad en 'n sondek.
Gaste kan gereeld duikers, steenbokkies en voëllewe in die reservaat langs die eiendom ssien. Die gastehuis het laserstraalsekuriteit, sekuriteitshortjies en Clearview-diefwering. Daar is ook veiligheidskameras.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Duits
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Melkbossingel 19, Myburgh Park, Langebaa, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink La Maison Bleue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Melkbossingel 19, Myburgh Park, Langebaa, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10