Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Maison on Main Self-catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 110A, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 960 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

La Maison on Main Self-catering is in die hoofweg van Paarl geleë en stapafstand van restaurante en winkels.

Dié villa is op die grondvloer, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die gesinsbadkamer het 'n instapstort, bad, 2 wasbakke en 'n toilet, asook 'n ekstra gastetoilet langs die gang naby die swembad. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ander toebehore vir selfsorg toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging in die slaapkamers, 'n eetarea, sitarea, koffie- en teemaakgeriewe, 'n slim-TV en WiFi in.

Die oopplan-leefarea het 'n houtkaggel en lei na die agterplaas met 'n uitsig op die Paarl Granietrots, dit spog met 'n swembad van 8 m en sonstoele met 'n buite-eettafel en braaigeriewe.

Dié luukse villa dateer uit die 1900's en spog met 'n asemrowende uitsig op die Paarl Granietrots en omliggende berge. Hierdie villa sal aan gaste se streng standaarde van diens, gehalte en styl voldoen.

Hierdie villa is gesinsvriendelik vir kinders van alle ouderdomme, maar kinders moet onder toesig by die swembad gehou word.

Dié villa vertoon plaaslike kunswerke wat tydens gaste se verblyf te koop is. Stap van kamer tot kamer en geniet 'n kunsgalery-ervaring.

Slaapplek

’n Bespreking by La Maison on Main Self-catering sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir La Maison on Main Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofweg 110A, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Maison on Main Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 960
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R8 960
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 110A, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07e84f53c0005ac1a81dd250740209e0cddc09afe4b3d3610a64034204f4d03dd8b69e5d5110f250cc404c61dd89c8cd7ceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 960 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 110A Main Road Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.748471123788 18.961743241734