Parklands Akkommodasie by La Mamounia | LekkeSlaap
+12

La Mamounia

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kensal-weg, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R375 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Mamounia bied gerieflike oornagverblyf naby Bloubergstrand. Dié pragtige deel van Kaapstad is 25 minute per motor vanuit die middestad en dus die ideale basis vir diegene wat die Kaap wil verken.

Die eenheid het 1 slaapkamer en is op die eienaar se perseel, maar het 'n privaat ingang vanaf die tuin. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n stort.

Die eenheid is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, strykgeriewe 'n verwarmer.

Die nabygeleë strande is ideaal vir watersport soos seilplank- en vlieërbranderry. Ander doendinge sluit vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies en uiteet in.

Slaapplek

’n Bespreking by La Mamounia sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir La Mamounia
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kensal-weg, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Mamounia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R375
per nag (plek vir 2)
Vanaf R375
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kensal-weg, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUqbomPXCMEAv73Vyp5QOTD30aVTq7iFX59ddGOVVvOJJc3uFVN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R375  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Kensal Road Parklands 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 08:00-10:00 10:00 -33.813906027274 18.498180387732
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za