Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Marija Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

La Marija Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir La Marija Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Petra P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit is 'n wonderlike plek, gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, huislik, rustig.

Baie gemaklik en rustig geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem J V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar heerlik. Skoon en gerieflik. Het heerlik met vriendelike eienaar gesels die oggend toe ons vertrek het.

In baie stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en gerieflik.

Gerieflike en netjiese verblyf in 'n rustige en boomryke omgewing. Ons gasvrou was baie gasvry en het ons bederf met 'n heerlike kontinentale onbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
M D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasheer en gasvrou was baie aangenaam. Die kamer was baie netjies en ons het die kuier in die gastehuis ondervind as aangenaam.

Daar word genoem op die webtuiste dat dit 'n B&B is maar daar word glad nie ontbyd bedien soos genoem nie. Daar was ook net twee sakkies koffie beskikbaar en die koffie was nie hervul vir die 2 dae wat ons daar gebly het nie. Die koffie bekers/glase en twee lepels was ook nie vervang met skoon koffie bekers/glase en teelepels nie. Ons moes dit in die badkamer was vir die twee dae was ons daar gebly het. Ons moes koffie en melk gaan koop om te voorsien vir die koffie en melk by die koffiestasie. Ons was onder die indruk dat dit 'n B&B was maar het gevind dat dit eintlik selfsorg is. Omrede ons dit as 'n B&B beskou het, het ons geen borde, messe of vurke saamgeneem nie. Daar was ook geen borde, messe of vurke voorsien nie, wat 'n mens sou dink die geval sou wees as dit 'n selfsorggastehuis was. Oor die algeheel het ons die twee dae by die gastehuis geniet. Miskien moet die inligting en foto's op die webtuiste net opgedateer word want ek glo baie mense sal tevrede wees om R680 betaal indien ontbyt ook ingeluit sou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peet O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gekuier, die plek was skoon en netjies die kamers is baie gerieflik, vir 'n oornag sal ek dit eninge tyd aanbeveel - die omgewing is baie stil en rustig. Baie dankie, sal weer gebruik maak as ons moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bj M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bj M
Saam met vriende

Location good, had everything we needed. Host friendly.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Marija Guest House se terugvoer

Thank you so much.
We hope to see you again.

La Marija Guest House
Christiaan C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C
Enkelreisiger

Ongelooflik lekker gebly.

Sal enige tyd La Marija Guest House aanbeveel. Vriendelik ontvangs, netjies en skoon. Baie sentraal en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-mari S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari S
Saam met vriende

Baie rustig, lekker en vriendelike plek om by te bly.

Was baie verras om die vriendelike kliëntediens te sien en behulpsaamheid. Die ontbyt was selfs baie lekker en rustig. Definitief die waarde vir geld vir 'n nag se oorslaap. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Marija Guest House se terugvoer

Dankie Lize-Mari! ,
Dit was lekker om julle hier te kon huisves. Hoop jou troudag was die mooiste dag in jou lewe sover!
Hoop om julle eendag weer hier te ontvang!
Clarika

La Marija Guest House
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tipuana-laan 197, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQCBEaWlMjFhR6QiMvSxSpDYNBuxReU7H13uGK12VjDlaQSDGCe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 197 Tipuana Avenue Wonderboom 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.688021811116 28.214023444124
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem