Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Marija Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tipuana-laan 197, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Marija Guest House is in Wonderboom, 'n voorstad in die noorde van Pretoria, en bied 'n keuse tussen 2 gerieflike kamers.

Die kamers het dubbelbeddens, en elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamers het elk 'n TV met HD Openview, WiFi, 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Rook in die kamers is verbode. 'n Matras vir 'n kind onder 10 jaar is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar. Daar is aangewese rookareas in die tuin. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir kindertjies, bejaardes of gaste wat moeilik loop nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

La Marija Guest House is slegs 4 km van die Netcare Montana-hospitaal af, en 5 km vanaf die Kolonnade-winkelsentrum. Gaste kan die Uniegeboue, Vryheidspark, die Voortrekkermonument, Pretoria Nasionale Dieretuin, en meer besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir La Marija Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Tipuana-laan 197, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink La Marija Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tipuana-laan 197, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQCBEaWlMjFhR6QiMvSxSpDYNBuxReU7H13uGK12VjDlaQSDGCe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 197 Tipuana Avenue Wonderboom 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.688021811116 28.214023444124