La Marija Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tipuana-laan 197, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Marija Guest House is in Wonderboom, 'n voorstad in die noorde van Pretoria, en bied 'n keuse tussen 2 gerieflike kamers.
Die kamers het dubbelbeddens, en elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamers het elk 'n TV met HD Openview, WiFi, 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Rook in die kamers is verbode. 'n Matras vir 'n kind onder 10 jaar is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien. Dit sluit ontbytgraan, jogurt, muffins, roosterbrood, kaas, konfyt, tee, koffie en sap in.
Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar. Daar is aangewese rookareas in die tuin. Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir kindertjies, bejaardes of gaste wat moeilik loop nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
La Marija Guest House is slegs 4 km van die Netcare Montana-hospitaal af, en 5 km vanaf die Kolonnade-winkelsentrum. Gaste kan die Uniegeboue, Vryheidspark, die Voortrekkermonument, Pretoria Nasionale Dieretuin, en meer besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Tipuana-laan 197, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink La Marija Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wonderboom Sinoville Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tipuana-laan 197, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom