La Mer 801

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Mer 801 is 'n selfsorgwoonstel wat in die veilige La Mer-woonstelkompleks op die Strand se pragtige strandfront geleë is. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand van die gebou af en die kilometers uitgestrekte strand is 'n fantastiese geleentheid vir 'n wandeling of 'n stranddraffie. La Mer is 20 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af, en 30 minute van die stadskern af, maar is steeds naby die Stellenbosch met sy toonaangewende wynlandgoedere.

Woonstel 801 bied lieflike uitsigte oor die baai. Dit het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en leefarea.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die ruim sitarea het 'n platskerm-TV met 'n volledige DStv-pakket en asemrowende uitsigte. Die sitarea bied toegang tot 'n privaat balkon met onversperde see-uitsigte. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Mer 801 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 727 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za