Sentraal Mosselbaai Akkommodasie by La Mia Casa | LekkeSlaap
+15

La Mia Casa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cape-weg 20A, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 875 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

La Mia Casa is sentraal geleë in Mosselbaai. Dié area is bekend vir matige klimaat, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Dié vakansiehuis is ideaal vir 'n gesin, vakansiegangers, 'n klein groep vriende of paartjies, en bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel die gebruik van 'n volledige badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en toebehore. Daar is 'n toonbank met kroegstoele en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die huis bied 2 binnebraai-areas wat elk 'n platskerm-TV het. Daar is ook 'n buitebraai-area en swembad.

Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis en gaste sal afstandbeheertoegang tot die perseel kry.

Slaapplek

’n Bespreking by La Mia Casa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cape-weg 20A, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cape-weg 20A, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZO343GxhqEyQ7XzxyrQShxJ5u6DjJWDaxBiVnDJJhrR6QgTjZU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 875  per nag (plek vir 8) 20A Cape Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.184375065726 22.13598582377
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za