La Montagne 309

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Montagne 309 is 'n selfsorg-studio in die La Montagne Oord. Die oord is op die Dolfynkus geleë en is slegs 15 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Daar is ook pragtige uitsigte.

Die studio is op dieselfde vlak as die swembad en dus kan gaste hier ook braai. Daar is 'n dubbelbed in die eenheid, spieëltafel, kombuisie met mikrogolfoond, stoofplate en 'n yskas. Op die balkon is 'n elektriese braaier asook buite meubels. Daar is 'n aparte badkamer met bad, stort en toilet en wasbak. Daar is ook lugversorging en 'n TV in die eenheid.

Daar is 'n restaurant op die perseel waar gaste 'n verskeidenheid van maaltye kan geniet en kamerbediening word ook aangebeid. Kom geniet die flieks, gesondheidsfasiliteit, dek aan die see se kant en kroeg vir skemerkelkies.

Slaapplek

'n Bespreking by La Montagne 309 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Telefoon

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Montagne 309 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 875 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false