La Montagne 56

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Montagne 56 is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Ballito aan die KwaZulu-Natalse Dolfynkus geleë is. Dié eenheid is 50 m van die strand af en spog met pragtige see-uitsigte. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en lekker doendinge.

La Montagne 56 het 2 slaapkamers en daar is slaapplek vir 4 volwasssenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea beskik oor 'n stapelbed met slaapplek vir 2 jong kinders. Die eenheid deel 'n badkamer wat 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis beskik oor die nodige kosmaaktoebehore. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamer en daar is oorgenoeg sitplek in die eetarea.

Die patio het 'n ingeboude braaiplek en pragtige see-uitsigte.

Die kompleks bied 'n groot gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Montagne 56 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false