La Mustique 21
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R406 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook in hierdie woonstel is verbode.
Neem asb. kennis dat hierdie eenheid slegs gesinsbesprekings van 4 volwassenes en 2 kinders toelaat. As jy 'n groep van 4 of meer volwassenes is wat nie saam met jou gades of kinders reis nie, kan jy ons kontak om alternatiewe verblyf te kry.
Tariewe sluit linne en handdoeke in. 'n Standaard skoonmaak met vertrek is ingesluit.
'n Welkom-aanvangspakkie word voorsien wat tee, koffie, gebottelde water, toiletpapier, skottelgoedwasseep, handseep, swartsak en 'n spons vir skottelgoed insluit.
Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Op die 8ste dag van gaste se verblyf, sal gaste 'n gratis skoonmaakdiens en vars linne en handdoeke kry. Ekstra skoon linne en handdoeke is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Bring asb. jou eie strandhanddoeke.
Die pryse is vir tot 6 gaste.
Let asb. dat inklok en uitklok nie op Kersfees of Nuwejaarsdag geskied nie.
Hierdie verblyf is gesinsvriendelik en aanvaar nie besprekings vir groepe wat jonger as 25 is of vir matriekvakansie nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang