LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Orchard Hotel | LekkeSlaap
+60

La Orchard Hotel

Hotel
Luukse kamer
Vanaf
Vanaf R719
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, ’n yskassie, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek. Daar is 'n wasgoeddiens beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior kamer
Vanaf
Vanaf R809
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ook ’n stoep wat ’n uitsig oor die tuin bied. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, ’n platskerm-TV met satelliet-kanale, ’n yskassie, ’n ketel, ’n kluis, gratis WiFi en ’n haardroër in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek. Daar is 'n wasgoeddiens beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe kamer
Vanaf
Vanaf R899
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort en komplimentêre geriewe. Daar is ’n sitarea met ’n lessenaar. Daar is ’n balkon wat ’n uitsig oor die tuin en binnehof bied. Die kamer het ook geriewe soos lugversorging, ’n platskerm-TV met satelliet-kanale, ’n yskassie, ketel, kluis, gratis WiFi en ’n haardroër.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek. Daar is 'n wasgoeddiens beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R719
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis-weg 5, Orchards, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7414e608f56358a1a110b2f56f87d5a366d8f9012ef96eba6442f8d943d1ff0177dcf94b402a439660ca643e2117df81f264?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R719  per nag(plek vir 2) 5 Louis Road Orchards 2192 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.15677 28.082344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!