Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Orchard Hotel

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 5 resensies vir La Orchard Hotel
Netheid
2.2/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
2.8/5
Waarde vir geld
2.8/5
Paul P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul P
Enkelreisiger

Aanvaarbaar.

Dit was aanvaarbaar gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanjay Nundcoomar N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sanjay Nundcoomar N
Enkelreisiger

Glad nie professioneel soos per advertensie nie.

Glad nie 'n goeie ondervinding gehad nie kon geen sekuriteitswag sien nie. Ontvangsdame was glad nie vriendelik nie, het my inteendeel baie ongemaklik laat voel. Sy en ek neem aan ander werkers het hul selfone meer interessant gevind as om 'n gas te verwelkom. Daar is glad nie etes bespreek van hoe dit werk of enige iets nie. My kamerdeur kon nie eens sluit nie - 'n beslissing moes gemaak word en ek het nie eens daar oorgeslaap nie. Ek as vrou het baie onveilig gevoel en was baie teleurgesteld. Addisonele kostes moes aangegaan word om ander verblyf te kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alex J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamer, maar alles ruik na rook, sal die plek nie aanbeveel vir 'n nie-roker nie.

Kamer was nie gereed by aankoms nie. Die kamer en linne het geruik na rook wat baie onaangenaam was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magrietha B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magrietha B
Saam met vriende

Beurtkrag het ongelukkig groot invloed tydens verblyf veroorsaak.

Die bespreking was op Vrydag gedoen, maar La Orchard personeel het dit eers ongeveer 1 uur voor ons aankoms Maandagmiddag ontvang. Moes dus wag om enkelbeddens gereed te kry in die twee kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen rokerreëls nie.

Gange en kamers stink na rook. Kan gerus ontbyt aanbied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis-weg 5, Orchards, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7414e608f56358a1a110b2f56f87d5a366d8f9012ef96eba6442f8d943d1ff0177dcf94b402a439660ca643e2117df81f264?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag (plek vir 2) 5 5 1 3 5 Louis Road Orchards 2192 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.15677 28.082344