La Palma Villas 14

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 7 Jan 2020 tot 31 Jan 2020.

Beskrywing

La Palma Villas 14 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping met slaapplek vir 4 gaste wat in Voorbaai, Mosselbaai geleë is.

Die eenheid is gerieflik ingerig en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort-oor-bad deel. Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring. Die kamers is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en 'n oond, 'n mikrogolfoond en yskas, daar is ook 'n eetarea. Gaste kan in die sitarea voor die TV ontspan. DStv is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie slimkaart saambring of reëlings tref om die Premium-pakket te aktiveer. Ongelukkig is daar nie plek om fietse te stoor nie

La Palma Villas 14 is stapafstand vanaf die strand en is net 600 m van die waterpark, verskeie restaurante en koffiewinkels af. Doendinge in die omgewing sluit hengel, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, Cape St Blaise-vuurtoring, die Garden Route Casino, 4x4-roetes en bergfietsroetes in.

Slaapplek

'n Bespreking by La Palma Villas 14 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Palma Villas 14 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af. Geldig vanaf 7 Jan 2020 tot 31 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za