La Palma 16

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Palma 16 is 'n ouwêreldse selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Diazstrand in Mosselbaai.

Dié dupleks-eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en ander toebehore.

Die oopplan-eetarea het 'n tafel met stoele en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer bied toegang tot 'n patio met braaigeriewe wat gaste kan benut en bied 'n onbelemmerde uitsig van die see.

Slaapplek

'n Bespreking by La Palma 16 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Palma 16 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za