10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Jul 2020 tot 16 Sep 2020.
Voorbaai Akkommodasie by La Palma 3 | LekkeSlaap
+23

La Palma 3

La Palma 3
was R650
Vanaf R585
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Let asb. op die volgende: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en sal binne 1 week ná vertrek terugbetaal word. Dié bedrag moet in die instansie se rekening betaal word. Die rekening besonderhede sal 2 dae voor aankoms gestuur word. Kontant word nie aanvaar nie. Slegs 2 klein handdoekies word voorsien, en gaste moet asb. hul eie badhanddoeke saambring. Ons sal 30 eenhede elektrisiteit per dag oplaai, en as meer benodig word is dit vir gaste se eie rekening. Geen skoonmaakdienste gedurende verblyf nie. As jy 'n skoonmaakdiens of vars beddegoed benodig kan dit teen ekstra koste gereël word. Ons maak beddegoed skoon en ruil dit om aan die einde van elke bespreking. Hoewel daar slaapplek is vir 6 gaste, is die 6de bed in die leefkamer. Een van die bankies kan as 'n bed opgemaak word, maar geen beddegoed word hiervoor voorsien nie. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R500 is saam met jou balans betaalbaar. Alle breekskade sal hierby afgetrek word. 'n PDF met al die reëls en B&V's sal per e-pos na jou gestuur word sodra ons die deposito ontvang en die bespreking bevestig. Dit sal bankbesonderhede vir die balansbetaling insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQd7Nh1qovojDfstHbBJAcBjYE6FLYG1gycvtcDarWodwebMKjW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Beach E Blvd La Palma Villas Unit 3 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.15707959398 22.109118998051
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za