10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Jul 2020 tot 16 Sep 2020.
Voorbaai Akkommodasie by La Palma 3 | LekkeSlaap
+23

La Palma 3

  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

La Palma 3 is 'n selfsorg-eenheid wat in Diaz-strand, Mosselbaai geleë is. Die eenheid is op die grondvloer en maklik toeganklik vir mense in rolstoele. Die kompleks het direkte toegang tot die strand. Ons het nie 'n direkte see-uitsig nie, maar die woonstel is stapafstand van die strand af.

Die eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelstapelbed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. Onbeperkte, komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.

Daar is skuifdeure wat van die sitkamer na 'n privaat patio lei, met patio-meubels en 'n ingeboude braai. Die een bankie kan ook as 'n bed opgemaak word.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Hierdie eenheid is naby die Langeberg Mall geleë en is stapafstand van Diaz Beach Water World af. Daar is baie doendinge in die omgewing, insluitend bootritte, skuba- en haaihokduik, asook die wêreld se langste kabelgly oor die see by Die Punt.

Slaapplek

’n Bespreking by La Palma 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir La Palma 3
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQd7Nh1qovojDfstHbBJAcBjYE6FLYG1gycvtcDarWodwebMKjW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Beach E Blvd La Palma Villas Unit 3 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.15707959398 22.109118998051
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za