Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Flat 28

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R100 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel gebruik koopkrag en eenhede kan by die vulstasie/bushalte oorkant Langeberg Mall gekoop word.
Daar is nie 'n breekskadedeposito nie, maar indien gaste iets breek, is dit hulle verantwoordelikheid om dit te vervang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma, Diaz Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZTI2YmViLWQzY2YtNDY5My05MWZhLTJjOTk0NWVmY2YyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 La Palma Diaz Boulevard 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.157339278792 22.109022438526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem