La Palma Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Palma Gues House and Conference Venue is in Alberton geleë. Die gesogte Alberante-sekuriteitslandgoed is veilig omhein en het 2 afstandbeheerde hekke.

Verblyf word aangebied in 8 luukse en suite-kamers en 9 standaard en suite-kamers. Twee van die luukse kamers is gesinskamers met slaapplek vir 4 en 3 gaste onderskeidelik. Een van die luukse kamers is ingerig met 'n kombuis vir selfsorg. Al die kamers is smaakvol versier en word daagliks skoongemaak.

Ander geriewe sluit in: 'n volledige Engelse buffet ontbyt, 'n swembad, lapa met braaigeriewe, 'n pooltafel, gelisensieerde kroeg, komplimentêre koffie en tee, DStv met 10 kanale, aandete en middagete-pakkies op versoek, asook gratis WiFi. Ons het 'n 30 kVa-kragopwekker vir gebruik tydens beurtkrag.

Ons konferensiekamer het sitplek vir 30 afgevaardigdes. Volle- en halfdag-pakkette is beskikbaar.

Die gastehuis is ook gerieflik tussenin industriële gebiede soos Alrode, Steeldale, City Deep, Wadeville en Germiston. Ons is ook naby die Nasrec-uitstalsentrum, Gold Reef City, die FNB-stadion en is net 22 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Palma Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false