Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas 35

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 61 resensies vir La Palma Villas 35
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Joyce E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly plek uit die boonste rakke, omgewing was te besig vir ons.

Stunning akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M
Gesin met klein kinders

Dit was 'n lekker rustige atmosfeer.

Kon ons lekker uitrus en 'n wonderlike see-uitsig. Sal definitief weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fg V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fg V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi uitsig.

Alles netjies skoon. Sal net graag sien dat daar vir eerste aand en oggend koffie, suiker en melksakkies teenwoordig is. Ons vlug was met 'n uur vertraag en met ons aankoms daar was winkels reeds gesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mellissa W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellissa W
Gesin met klein kinders

We had a marvelous time.

We loved everything about the place, we definitely going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne U - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne U
Saam met vriende

Mooi uitsig, skoon en gemaklik.

Geen ekstras soos handeseep, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal T

Rus vir ons siel.

Die verblyf was perfek! Pragtige uitsig, heerlik geslaap en die lekkerste area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik.

Sal die plek 100% aanbeveel. Alles was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Pragtige uitsig. Netjies, skoon en gerieflik.

Naby alles, pragtige skoon strand. Die ontvangs was baie goed en vriendelik en was heeltyd op hoogte gehou van alles en met aankoms was Elna daar om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne G
Saam met vriende

Uitstekende uitsig, bekostigbaar en vriendlike mense.

Alles was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magnus D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magnus D
Gesin met klein kinders

Friendly welcome, very professional.

Renovations was being done on a unit above or below, constant drilling. Day 1 Friday, drilling continued all day long, could not hear anyone on the phone even, very noisy, day 2 grinding and drilling, very noisy. Sunday, we left early.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Hi Magnus, thank you for your review. Unfortunately, we have no control over renovations being done in other apartments in the apartment complex. We trust that the renovations mentioned were completed soon after you left. Come and visit us again soon. You are most welcome. Regards, La Palma Villas 35.

La Palma Villas 35
Sonette S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette S
Gesin met tieners

Oh the view was absolutely wonderful.

Everything was clean and neat and comfortable. Very easy access to the beach, close to everything we wanted to do. I would definitely recommend. Boardgames was a bonus for the kids!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Hi Sonette, baie dankie. Ons waardeer jou boodskap. Kom kuier gerus weer - julle is altyd welkom!

La Palma Villas 35
Heinrich V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Gesin met tieners

Fantasties!

Awesome verblyf vir die perfekte see-vakansie! Pragtige uitsig, stap see toe in 5 min, braai op oop of toe balkon, en die lys gaan aan. Sal dit elke dag weer doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Hi Heinrich, ons is so bly dat julle julle verblyf geniet het. Kom kuier gou weer by La Palma Villas 35. Julle is altyd welkom.

La Palma Villas 35
Anel K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel K

Pragtige see-uitsig.

Pragtige see-uitsig en by strand. Braai op toe balkon baie gerieflik vir koue en winderige aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Kom kuier gou weer. Julle is altyd welkom by La Palma Villas 35.

La Palma Villas 35
Carissa B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, veilig en 'n pragtige uitsig.

Ons het ons kuier baie geniet by La Palma en kan dit beslis aanbeveel. Die kombuis het alles en meer wat mens sou nodig kry en die spasie is meer as genoeg. Alles was skoon en netjies en ons het heeltemal tuis gevoel. Sentraal geleë en naby alles met 'n pragtige uitsig. Sal beslis weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Kom kuier gou weer. Julle is altyd welkom by La Palma Villas 35.

La Palma Villas 35
Marthinus O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthinus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspannend gekuier.

Gerieflik naby aan die strand geleë, lekker rustige omgewing. En veilig met goeie parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was baie lekker. Ek sal enige een aanbeveel om La Palma Villas in Mosselbaai.

Alles was baie gerieflik en leefbaar. Ons het die naweek baie geniet en sal weer beslis daarna gaan. Die loopafstand na die see was 'n puik. Ons was elke dag by see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Kom kuier gou weer. Julle is altyd welkom by La Palma Villas 35.

La Palma Villas 35
Izak L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige blyplek.

Goed geleë naby strand. Luuks en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf

Handwas by wasbakke sal lekker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D
Saam met vriende

Was heerlik.

Netjies en skoon. Baie lekke gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Gesin met tieners

Veilig, baie netjies en skoon.

Heerlike braaiplek met die mooiste uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda B
Saam met vriende

Heerlik baie rustig en netjiese plek.

Baie oulike plek en ideale plek naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip Z - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie netjiese eenheid, goed geleë. Baie mooi uitsig, sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Dit was net fantasties.

Alles was perfek en die goeie diens van almal ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delete D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, veilig en die see-uitsig met toe stoep en braai is baie lekker.

Daar is 24 uur wagte, jy is op die strand, baie goed geleë tussen die punt en Hartenbos met genoeg keuses om daaglikse inkopies te doen. Die woonstel is baie gemaklik met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Enkelreisiger

Excellent.

Excellent service, keep up the good work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Die hele kompleks was netjies en goed onderhou. Die strand is baie naby met ’n groot winkelsentrum. Hartenbos is ook baie naby. Die uitsig is ook baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha R
Gesin met klein kinders

Really lovely home away from home, my son absolutely loved being so close to the beach!

We enjoyed the peaceful environment away from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Van Rensburg S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Rensburg S
Saam met vriende

Good stay lovely location. Very pleasant.

Just a gripe about the single bed next to the window in second bedroom. This bed needs to be updated. I could feel the springs through the mattress. A new bed is definitely needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

'n Paar heerlke dae hier deurgebring. Die plek is modern, netjies, skoon en goed toegerus met al die nodige geriewe. Pragtige uitsig oor die see. Ons is veral beïndruk met die vriendelike hulpvaardigheid en opregte omgee van die eienaar, agent en kompleks-opsigter. Baie dankie, Margaret, Elna en André vir voortreflike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Heerlike en ontspannend.

Onberispelik netjies. See-uitsig en toegeboude stoep was 'n aanwins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met vriende

Waarde vir jou geld.

Sentrale ligging. Netjiese woonstel en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly dankie.

Die stoep het water gelek as dit reën, kan kyk daarna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene E
Gesin met tieners

Bekostigbaar, netjies en goeie ligging.

Ons het lekker gekuier. Plek is goed toegerus en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizbe R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizbe R
Gesin met tieners

Dis 'n pragtige plek met asemrowende uitsig.

5 ster-verblyf. Ons het heerlik gekuier en die diens is onverbeterlik. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda T
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en bitterlekker.

Ons sal met liefde weer terugkeer. Woonstel is skoon en netjies. Alles is lekker naby, dit is veral lekker om uitgang na die strand toe kan gaan. Die toe-stoep is bitterlekker en te braai. Maak nie saak hoe die weer is nie. Die uitsig is bittermooi. Dit is ideal vir 'n gesin. Baie dankie La Palma Villas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig!

Skoon en gerieflike woonstel met alles wat vakansiegangers benodig! Pragtige uitsig! Die hysbak en trollie vir bagasie is n pluspunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing met 'n fantastiese see-uitsig.

Ons het só lekker gebly in La Palma 35. Dis ’n gerieflike woonstel met alles wat ons nodig gehad het – ons het veral die koffiemasjien, skottelgoedwasser en WiFi geniet! Die blyplek is lekker sentraal geleë en mens kan daar vanaf die wyer omgewing verken. Die heerlikste was die direkte (en veilige) toegang tot die strand en die lieflike braaistoep met die allermooiste uitsig oor die see en sonsopkomste. Ons sal dié blyplek met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Saam met vriende

La Palma is wonderful accommodation - home away from home!

The apartment was neat, tidy and well stocked with all one would need for a very comfortable time away. Views from the apartment were stunning! Location of the apartment is perfect, it is close enough to Mossel Bay centre, but far enough to be out of the hustle and bustle of the town. The complex is nice and quiet with great access to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerdean M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerdean M
Gesin met tieners

Lovely apartment with stunning ocean view.

Definitely will visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike woonstel met stunning see-uitsig.

Sal teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V
Gesin met tieners

Perfekte uitsig!

Baie goed toegerus! Skoon en baie veilig gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemieke O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemieke O
Gesin met klein kinders

Pragtige plek en pragtige see-uitsig!

Dit was baie mooi, netjies en skoon. Ons het alles gehad wat nodig was vir 'n lekker vakansie by die see! Die binne-braai was elke aand gebruik. Die shower se druk was heerlik en al was die shower bietjie klein was die shower in die bad groot genoeg vir die manne! Dit was great om twee badkamers te hê, veral vir die oggende! Ek sou voorstel die eienaar sit 'n wasgoedmandjie uit en dalk 'n tweede stel beddegoed vir mense wat meer as 'n week bly. Dit WiFi was great en ons kon kinders lekker met Open View besig hou. Dit was regtig baie lekker! My man is groot en ek sal volgende keer plek soek met 'n king-bed, dubbel was bietjie knap vir hom. Baie baie dankie vir alles, julle plekkie is awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunel L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel L

Die perfekte vakansie met die mooiste uitsig en alles wat jy nodig het sommer net daar.

Jy sal nie spyt wees nie! Dit was die perfekte vakansie alles wat jy nodig het is daar, plekkie is skoon, netjies, goed toegerus, fantastiese uitsig, naby alles en veilig! Waarde vir geld. Ons sal vir seker weer gaan. Eienaars en opsigter hands on en gee om. Lekker om te weet jy hoef net jou kos en klere te vat en jou vakansie te geniet, hulle het reeds aan alles gedink en seker gemaak alles is daar. Gaan geniet gerus jul vakansie by La Palma Villas 35.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Gesin met tieners

Beste vakansie ooit.

Kan La Palma Villas 35 vir almal aanbeveel. Wonderlike see-uitsig en lekker sentraal naby alles. Die eienaar en opsigter en agent was almal baie vriendelik en hulpvaardig. Sal enige tyd weer daar vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Hallo Riaan,

Baie dankie vir jou goeie gradering. Ons is so bly dat julle julle verblyf in ons woonstel geniet het. Kom kuier gerus weer.

Vriendelike groete,
Margaret

La Palma Villas 35
Trudie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het verblyf geniet. Plek goed toegerus.

Woonstel netjies en skoon. Het die uitsig geniet. Sal graag weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Beste Trudie,

Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Ons is bly julle het dit geniet.

Kom kuier gerus weer.

Vriendelike groete,
Margaret

La Palma Villas 35
Mannie T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mannie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos jou persoonlike huis by die see.

Uitstekende ligging, met mooi see-uitsig, in 'n rustige kompleks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Beste Mannie,

Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Ons is ook so bly julle het dit geniet.

Kom kuier gerus weer!

Vriendelike groete,
Margaret

La Palma Villas 35
Vivienne R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne R

Dit was 'n heerlike rustige naweek, en perfek geleë om by alles in Mosselbaai en omliggende gebiede uit te kom.

Dit was 'n heerlike, rustige naweek, en perfek geleë om by alles in Mosselbaai en omliggende gebiede uit te kom. Ook lekker naby die winkelsentrum en die strand, en pragtige uitsigte. Sowaar 'n lekker uitspanplek. Die twee badkamers het dinge baie vergemaklik vir die gesin, en die ruim sitkamer en lekker braaikamer het die vakansie-gevoel nog lekkerder gemaak. Dit is skoon, netjies en het alles wat jy sal benodig vir jou tydjie daar. Die veiligheid en toegangsbeheer was gerieflik. Dit was 'n heerlike naweek in 'n baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Good day Vivienne,

Baie dankie vir jou wonderlike gradering. Ek is bly julle het lekker gebly, kom gerus weer.

Groete
Niel

La Palma Villas 35
Tanya A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuiertjie.

Baie lekker plekkie. Naby die see. Sal definitief weer gaan kuier. Eienaar is baie gaaf. Plek is netjies en skoon en baie gerieflik. Sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Hi Tanya, baie dankie vir jou wonderlike gradering. Ek is bly julle het lekker gebly, kom gerus weer.
Groete, Niel

La Palma Villas 35
Anele H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele H
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en fantasties geleë. Wonderlike fasiliteite vir alle weersomstandighede.

La Palma 35 is goed toegerus en die beskutte stoep en pragtige uitsig is die kersie op die koek vir 'n wonderlike vakansie gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Hi Anele, baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons is baie bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer. Groete, Niel.

La Palma Villas 35
Simone A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone A
Saam met vriende

Lieflike wegbreek!

La Palma Villas is baie goed ingerig. Ons het ons naweek daar baie geniet! Pragtige uitsig oor die see en kuierstoep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Hi Simone, baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons is baie bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer. Groete, Niel.

La Palma Villas 35
Marlene W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W
Gesin met tieners

Vriendelike en professionele diens met huislike atmosfeer in blyplek!

Was mal oor blyplek. Baie lekker toegerus met alles wat 'n gesin of enkel persone sou nodig he om hul verblyf te vergemaklik. Die heerlikste was die pragtige uitsig oor die see asook Diasstrand, Mosselbaai en Hartenbos se kuslyn. Sal enige tyd in hierdie woonstel weer as verblyf gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Hi Marlene, baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Niel.

La Palma Villas 35
Kiewiet P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiewiet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik lekker gewees!

Ek en my man het vir 8 nagte daar oorgebly. Sal beslis weer daar gaan bly. Pragtige, mooi, netjiese eenheid met 'n ongelooflike mooi see-uitsig. Als skoon en netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Hi Kiewiet, baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Niel.

La Palma Villas 35
Marna N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë en asemrowende uitsig!

Die woonstel en beddegoed was skoon en netjies. Ons het regtig lekker gebly en die hysbak en trollie was baie handig te pas om ons bagasie by woonstel te kry. Daar is 'n pragtige wasmasjien/ tuimeldroër kombinasie en skottelgoedwasmasjien. Ons was net 2 mense en dus dit nie gebruik nie, maar ek's seker 'n klein gesinnetjie sal dit nuttig kan gebruik. Voorafbetaalde krag was voorsien en is ook baie goed en kan mens sien hoe jou kragverbruik is. Die groot borde het ongelukkig nie in die mikrogolfoond gepas nie. Ek sou ook 'n klein seepbakkie teen die muur, bo die klein wasbakkie in die tweede slaapkamer voorstel. Die duvets was heerlik warm en snoesig. Pragtige uitsig oor die see en berge en baie mooi sonsopkoms gesien! Ons kan dus vir seker La Palma Villas 35 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan R
Gesin met klein kinders

Heerlike tyd by die see met 'n puik ligging.

Ons het ons verblyf by La Palma Villas 35 baie geniet. Uitstekende ligging, baie netjies en goeie geriewe. Baie goeie diens en kommunikasie rakende verblyf reëlings. Kan dit aanbeveel en sal weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Baie dankie Tiaan, ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Groete, Niel.

La Palma Villas 35
Lizette D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Gesin met tieners

Fantasties!

Alles wat jy benodig is daar! Veilig vir kinders en sekuriteit is uitstekend! Ligging is perfek as jy na die waterpark en see wil gaan. Ons sal beslis weer gaan en dit vir enige ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Beste Lizette,

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Niel

La Palma Villas 35
Willie K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker met alles wat ons benodig het.

Sal wel aanbeveel dat plek eie DStv met dekodeerder oorweeg. Ek sal met gemak weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melani D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby die strand, sentraal geleë in Mosselbaai.

Goed geleë woonstel naby die strand en sentraal in Mosselbaai. Baie basies ingerig maar het lekker gebly. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B
Besigheidsreis

Skoon, netjies en gerieflik, met pragtige uitsig.

Hoogs aanbeveel soos hierbo beskryf. Alles is stylvol en luuks vir 'n see vakansie. Niel hou goeie kommunikasie. Ek kon gaan werk en my vrou kon die kombuis en veiligheid geniet. Die oorsig is in die kol en daar kort niks nie. Ek sal beslis weer kom, maar die keer nie vir werk nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V
Gesin met tieners

Baie veilig en naby die see.

Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berna W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna W
Gesin met tieners

Tops

Baie dankie vir die naweek se verblyf. Alles is baie netjies en so lekker ons wou nie terug kom huis toe nie! Ons sal definitief weer bespreek. Dankie vir julle gasvryheid, alles was tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izanne P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne P
Gesin met klein kinders

Heerlike see-uitsig wegbreek!

Ons het so lekker in La Palma 35 gebly! Uiters netjies met alles wat jy nodig het. Die braaikamer met panoramiese see uitsig is 'n ekstra bonus! Baie dankie vir die lekker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Beste Izanne,

Baie dankie vir jou wonderlike gradering. Ek is bly julle het lekker gebly, kom gerus weer.

Groete,
Niel

La Palma Villas 35
Su-anie E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-anie E
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf, loopafstand van strand af, baie netjiese woonstel.

Wonderlike verblyf, loopafstand van strand af, baie netjiese woonstel, eienaar is baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Palma Villas 35 se terugvoer

Ai Su-anie, baie dankie vir jou wonderlike gradering. Ek is bly julle het lekker gebly, kom gerus weer.
Groete,
Niel

La Palma Villas 35
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 35, La Palma Villas, Beach Boulevard-Oos 41, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6RzRiPzWPdDMDumA7Uac8GA8GpuAnWSFSTpkYZaD7236pQ9Weu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 Unit 35, La Palma Villas 41 Beach Boulevard East 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.157303766386 22.109526693821
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem