LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Palma | LekkeSlaap
+18

La Palma

49 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanshoekweg, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete geleë. Daar is 8 nuwe eenhede waarvan 4 selfsorg is.

Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf weg van die gedruis van die stad af.

La Palma Lodge het 8 eenhede wat elk smaakvol en uniek ingerig is. Hierdie eenhede is gemeubileer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer of aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Al hierdie kamers het geriewe soos lugversorging, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale, terwyl die selfsorgkamers elkeen ook 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n broodrooster bevat.

Gaste wat in die selfsorg-eenhede bespreek is ook welkom om van die gemeenskaplike eetkamer gebruik te maak. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel vir jou motor.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 49 resensies vir La Palma
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Malanshoekweg, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink La Palma het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanshoekweg, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMjQxMzBmLWY3NjgtNDQ2NS1iN2VhLWY1M2I2Y2JmMGU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 49 5 1 5 Malanshoek Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.72027 20.977188
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!