La Perla Lodge Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Perla Lodge Villa is 'n selfsorghuis in die kusdorp Umdloti. Die huis bied lieflike see-uitsigte vanuit die vermaak- en leefarea.

Dié dubbelverdiepinghuis het lugversorging en slaapplek vir 10 gaste. Daar is 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, stoof en oond en ander toebehore toegerus. Die ruim oopplan-leefarea het 'n TV en lei na 'n stoep wat spog met 'n klipplonspoel, braaigeriewe en 'n buite-etenstafel wat 'n uitsig oor die area en see het.

Veilige parkeerplek word voorsien. Die perseel is 2 km van die strand, restaurante en winkels af en net 10,5 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by La Perla Lodge Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Perla Lodge Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za