Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Petite Maison Woodhill

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir La Petite Maison Woodhill
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anja V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja V
Saam met vriende

Gerieflik.

Veilig, netjies en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer, Anja.
Groete,
Susan

La Petite Maison Woodhill
Edna K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opgewonde om eendag te kan geniet.

Ek kan ongelukkig nie 'n resensie plaas gebaseer op my ervaring nie. Ek moes ongelukkig op baie kort kennisgewing die verblyf kanselle. Maar die vriendelike hulp en deernis en begrip wat ek van die eienaar ontvang het, was goud werd. Ek kan net dink dat as haar pragtige professionele persoonlikheid van so 'n standaard is, sal die verblyf ook puik wees. Ek sien uit om in die toekoms wel daar tyd te bestee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizle V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie soos bespreek nie.

Die plek was nie wat ons bespreek het soos op die fotos op die webwerf nie. Dit was nie die woonstel nie, maar 'n kamer in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die plekkie is pragtig, skoon en so goed ingerig! Ons is met ope arms ontvang en baie welkom laat voel. Hul gasvryheid het ons tuis laat voel, al was ons besoek aan Pretoria nie vir pret nie. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Bea. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Susan

La Petite Maison Woodhill
Linelle H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linelle H

Uitstekende akkommodasie.

Voldoen aan alle verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Linelle.
Waardeer baie!
Groete
Susan

La Petite Maison Woodhill
Graham H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stopover on medical trip.

Comfortable, spacious, secure accommodation with all the necessary extras. Great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, secure, quiet

Sue is a welcome, friendly host. My husband was in Pretoria East Hospital so the location of La Petite Maison was perfect, close to the hospital with the entrance to Woodhill Golf Estate directly opposite the hospital. I always felt very secure driving back to the accommodation after nighttime visiting. The unit is very spacious with excellent WiFi so I was able to work. Definitely recommend the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolph S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolph S
Besigheidsreis

Uitstekend, alles was tien uit tien.

Baie mooi en veilige gholflandgoed, verblyf was regtig bo verwagting goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer Adolph.
Dit word opreg waardeer.

La Petite Maison Woodhill
Elané V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Ons het baie lekker by La Petite Maison gebly en sal vir seker graag weer daar bly. Die verblyf is ruim, netjies en skoon. Die plek is goed toegerus. Die buurt is stil en veilig. Ons is vriendelik ontvang en verwelkom. Die eenheid bied goeie privaatheid en het 'n aparte ingang. Ons beveel hierdie verblyf vir seker aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melane P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar gaan bly.

Daar is nie WiFi in die kamer nie en sein is baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Hi Melane, jammer om te hoor dat die wifi 'n probleem was. Die wifi is gewoonlik baie stabiel en nogal vinnig. Jy moes ons sommer onmiddelik laat weet het dat jy met die wifi sukkel.
Die sein waarna jy verwys - ek neem dit is selfoon sein. Ons het nog nooit klagtes oor selfoon sein gehad nie en dit mag dalk 'n geval wees van een van die onmiddellike torings wat op daardie stadium met krag gesukkel het. Jammer weereens.

La Petite Maison Woodhill
Barbara M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara M
Enkelreisiger

Lovely stay.

Lovely, spacious cottage in a very nice setting. Bed very comfortable, nice bathroom, plenty of cupboard space. Would definitely recommend this place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Thank you for the great compliment and for being a pleasant guest Barbara.
You will be glad to hear that we are currently installing solar.
Regards
Susan

La Petite Maison Woodhill
Shocky M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shocky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place is so amazing and we enjoyed ourselves. We got a warm welcome from the owner.

We had such a nice time. Everything was so neat, clean and so beautiful. I give everything 110%. The cottage is beautifully furnished and is perfect for a couple who need a time out from home. I will definitely recommend it and visit this place gain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Thanks for a beautiful review Shocky. You were wonderful guests. I really appreciate my mother in law's stunning orchid. It was sweet of you. Regards, Susan.

La Petite Maison Woodhill
Diederik S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Baie gemaklike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik die beste plek!

Netjies, skoon, veilig, gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Enkelreisiger

A nice location.

It you get the space you thought you booked it's a real good place to stay over. I am not unduly upset as the alternative did present me with discomfort. It had stairs to climb and it was not clarified with me in advance. I just had to take it or get nothing. This is not the way to go about things and should be rectified so that those who pay get what they wanted in the first place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan H
Enkelreisiger

Excellent value accommodation in a prime Pretoria location.

Great hosts and a peaceful retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariè P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariè P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Die ligging is baie goed in ñ pragtige woonbuurt! Baie netjies! Kan verseker aanbeveel word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jy was n baoe aangename gas Marie.
Groete
Susan

La Petite Maison Woodhill
Altia C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Altia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd rustig en veilig daar!!

Ons was al voorheen ook daar!! Gemaklik en veilig en rustig en netjies!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Enkelreisiger

Baie netjies en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel J D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel J D
Besigheidsreis

Baie gerieflik en goed geleë (vir ooste van Pretoria).

Dit was ideaal geleë vir my reisdoeleindes. Sal vir seker La Petite Maison aanbeveel vir ander sakereisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Dankie vir jou positiewe kommentaar Sarel. Waardeer baie.

Groete
Susan

La Petite Maison Woodhill
Quintin C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Ons het regtig baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en skoon. Pragtige dekor. Baie vriendelike eienaars. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer en mooi kommetaar! Waardeer!

La Petite Maison Woodhill
Duncan T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient overnight stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker een aand oorslaap.

Veilige, netjiese akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madi K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madi K
Enkelreisiger

Luuks en pragtig, maar huislik en gemaklik.

Susan en Pinky het vir my lieflike kalm en rustige akkommodasie voorberei waarin ek kon ontspan na 'n lang moeilike dag by PTA Oos hospitaal. Ek was volgende oggend heerlik uitgerus en rustig om my man verder te versorg na sy nekoperasie. Is regtig bly ek het daar bespreek, was sielskos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Liewe Madi,
Jou kommentaar is lief en dierbaar. Dit word opreg waardeer!
Groete,
Suan

La Petite Maison Woodhill
Christo V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in rustige omgewing.

Waarde vir geld. Plek is baie huislik en netjies. Sterk aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful.

Stunning location and Susan was very welcoming. Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilouise D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilouise D
Gesin met klein kinders

Heerlik en verfrissend.

Pragtige, netjiese verblyf in veilige omgewing, naby aan winkels, hospitale en skool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha E
Enkelreisiger

Pragtige plek van kalmte en rus.

Ek het heerlik gebly. Die plek is soos 'n klein huisie weg van die huis af. Binneversiering is pragtig en die plek is toegerus met alles wat 'n mens kan nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna B
Enkelreisiger

Very near hospital, safe and homely.

Very homely and clean, nice separate entrance, safe and spacious.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie naby hospitaal. Veilig en huislik.

Voel tuis en dis skoon. Lekker aparte ingang, veilig, ruim.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde.

Baie netjies en sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene-mari E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene-mari E
Saam met vriende

Baie oulike mooi plek!

Dit was fantasties! Baie oulike plek, modern en goed ingerig! Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg!

Groete,
Susan

La Petite Maison Woodhill
Annemie S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, mooi en rustige akkommodasie!

Ons het dit baie geniet daar. Vriendelike diens en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D
Enkelreisiger

Gerieflik en veilig.

Ruim, netjiese woonstel met al die nodige geriewe vir selfbediening in pragtige en veilige omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim, goed toegerus, en waarde vir geld.

'n Veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Renier. Ons hoop julle kom weer dat ek julle kan ontmoet!

Groete,
Susan

La Petite Maison Woodhill
Malene P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese French flair.

Susan is baie vriendelik en jy voel sommer baie welkom. La Petite Maison is geleë in mooi Woodhill, waar jy dadelik weet jy is baie veilig en kan net rus en ontspan. Ons kom definitief weer terug, lyk my dit gaan definitief ons blyplekkie wees elke keer as ons Pretoria toe kom. La Perite Maison laat jou voel of jy in 'n Franse klein dorpie in gestap het, die dekor is vreeslik mooi en jy voel sommer dadelik tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Petite Maison Woodhill se terugvoer

Beste Malene,

Baie, baie dankie vir die positiewe, opbouende kommentaar. Ek waardeer dit ontsettend baie!

Groete,
Susan

La Petite Maison Woodhill
Rianie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie keuse om te oornag, plekkie baie mooi en vriendelike, behulpsame mense!

Baie oulik. Al wat ek kan voorstel is net dalk aircons in kamers, kan nogal warm raak. Verder baie oulik en lekker gebly. Sal beslis weer van jul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie C
Enkelreisiger

Baie aangenaam en privaat.

Baie lekker gebly by La Petite Maison Woodhill. Dit is baie privaat en veilig. Ek kan hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilla K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing!

Baie beslis waarde vir geld. Susan het ons vooraf ge-sms met die kode vir toegang. Dit was beslis die regte plek, want dit is reg oorkant die hospitaal waar my wederhelfte moes wees. Aangenaam verras oor die lieflike plekkie wat ons gehad het ─ het ons stoutste verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtakingly beautiful.

Dis elegant en classic met 'n homey-gevoel wat jou sal laat vergeet van die tyd. Dit is 'n plek waarheen ek definitely weer sal gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre P
Enkelreisiger

Vriendelik, netjies, skoon en veilig.

Baie goeie ligging, vriendelike mense, skoon, bekostigbaar en in veilige landgoed. Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Die privaatheid, stilte, veiligheid, netheid en behupsaamheid van die gasheer en gasvrou was prysenswaardig.

Werklike "lekker slaap"-plek om aan te beveel! Ek het 'n plek gesoek vir my en kleinseun van 10 jaar oud en kon nie beter nie! Daar is 'n matrassie vir hom voorsien. Hy't heerlik in die sitkamertjie geslaap en kon TV kyk. La Petit Maison is nie net netjies nie. Dis luuks, voel huislik en dit is net 2 km van Pretoria Oos Hospitaal en 2 km van Woodlands Mall af. En + - 10 van verskeie ander gewilde winkelsentrums af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Gesin met tieners

Pragtige, Franse gevoel!

Een voorstel is dat die eenheid kan doen met lugversorging in die warm dae. Dit is pragtig, skoon, netjies en goed versorg met 'n egte Franse gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joelene M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en verskriklike lekker beskuit.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Enkelreisiger

Die perfekte plekkie!

Susan was baie behulpsaam en vriendelik. Perfek vir my terwyl my man in PTA Oos in die hospitaal was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

La Petite Maison bied uitstekende waarde vir geld.

Die akkommodasie is baie stylvol en die eienaars is vriendelike mense wat 'n mens laat tuis voel. Die gastehuis se ligging is baie goed geleë, en is naby aan al die groot winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coetzee D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coetzee D
Besigheidsreis

Ongelooflik lekker, stil, veilig en privaat.

Uitstekende waarde vir geld en beveel dit vir enige iemand aan !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana V
Gesin met klein kinders

Ons verblyf het aan al ons behoeftes voldoen. Dit was `n "home away from home".

Pragtige, netjiese selfsorg-eenheid. Dit is veilig en privaat. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige eenheid wat presies soos die foto's lyk!

As jy nie van beter weet nie, sou jy jou maklik kon verbeel jy is in die hartjie van die Franse platteland. Die eenheid is baie goed toegerus en is ruim en gemaklik. Pragtige detail in al die vertrekke. Vriendelike gasvrou. Sal dit hoogs aanbeveel veral vir 'n lekker romantiese wegbreeknaweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Besigheidsreis

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil en rustige omgewing.

Sentraal en naby groot sentrums. Lekker om veilig te kan rond stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhill-rylaan 1051, Pretoria, 0076, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2ZTIxOWFhLTJhY2EtNDQ2ZS1iM2RiLTM4NGIxZTk3YzA5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 1051 Woodhill Drive Pretoria 0076 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.813925432113 28.322115540504