LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Piroque | LekkeSlaap
+12

La Piroque

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 872, Eenheid 3 La Piroque, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Piroque is 'n selfsorg-dorpshuis wat nuut versier is in die veilige La Piroque-kompleks in Shelly Beach en is net 300 m vanaf die Shelley-winkelsentrum en 1 km vanaf die veilige St Michaels-strand.

Dié dorpshuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, ysmasjien, alle nodige toebehore en 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n yskassie vir drankies. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv, 'n DVD-speler en 'n iPod-luidsprekersisteem met Bluetooth. Die leefarea het 'n skuifdeur wat na 'n dek lei met rusbanke, sonstoele, 'n Weber-gasbraai en 'n see-uitsig.

Die La Piroque-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, asook direkte toegang tot die strand via 'n veiligheidshek.

Slaapplek

’n Bespreking by La Piroque sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marinerylaan 872, Eenheid 3 La Piroque, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 872, Eenheid 3 La Piroque, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUH5eE3rnXNmtdPoex63YVNe8SGqZ5Bu4LOfwssX5lRW34zibOF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 872 Marine Drive Unit 3 La Piroque 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.802245634009 30.413095993792
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!